Website in English
my fotografie
my websites
my toere
kontak my


Welkom hier op my webblad, hier waar alles oor en van my bymekaarkom.

Ek sien myself as 'n fotograaf met 'n passie vir reis.
Soms, en gans te min, is ek 'n reisiger met 'n passie vir fotografie.

Om myself andersins besig, en uit die moeilikheid, te hou, skep ek briljante websites.

Ek kommunikeer graag met ander, moet nie huiwer om my te kontak nie. Al is dit sommer net...

As die geleentheid geskep kan word, is jy welkom om saam te kom op een van my fotografiese toere.

Ek ontvang ook graag besokers aan huis. Hier is meer.
website met trots aangebied deur a-host