|
My Fotografie
Oor fotografie kan baie gesê word. Ook dat die kuns van fotografie baie verander het met die koms van digitale tegnologie. Met soveel kameras wat deesdae gesien word is dit nou belangriker as ooit om meer moeite te doen om daardie uitstaande fotos te bly neem. Baie van vandag se goeie fotograwe het 'n sterker eie, unieke styl ontwikkel. Anders as ek, gebruik baie van hulle rekenaar tegnologie, alles in 'n poging om die fotos nie te laat lyk soos die vakansie 'snapshots' nie. My fotos kom hoofsaaklik uit die natuur maar is nie daartoe beperk nie. Mense en ander dinge kom ook soms aan die beurt. |
|
Hier is voorbeelde van my werk |
website met trots aangebied deur
|