terug na tuisblad iets oor my my fotografie my toere en reise web dienste kontak my hier same information - in english



Skakels na ander webtuistes

Die wye internet omgewing is 'n ongelooflike bron van inligting. Dit is ook die uitstalruimte van individue en instansies wat trots hul produkte, en nuttige inligting, aan die wêreld vertoon.

In my opinie is baie van hierdie webblaaie 'n besoek werd. Hieronder is skakels na sommige van die webblaaie met inligting waarvan ek hou:

MY EIE
a-host - Waar ek my webtuistes aanbied
karooweb - Wat ek weet en hoe ek voel oor die Karoo
kaapse weskus - Iets oor 'n interessante deel van die Kaap
namakwaland - Waar mens moet uitkom, minstens een keer in jou lewe
durbanville wynroete - Uitstaande wingerdvrug, op my voorstoep
villa 10 - Waar ek tuisgaan, en ander nooi om te kom oorstaan

ANDER FOTOGRAWE
Sommige van hierdie is mense wat aan my bekend is en almal hier in my opinie kwalifiseer as uitstekend
Jess Lee
Greg Rothschild
Linda Gregory
Sabine Faure

ANDER SKAKELS
Besoek hulle gerus. Deur te sien waarvan ek hou, of wat ek as nuttig aanvaar, vertel dalk 'n ander verhaal van my. Sommige van die webblaaie het ek self gebou, en is ek trots om dit ook op die lys te kan hê. Ander weer is die webtuistes van vriende. Dit word in geen spesifieke orde geplaas nie en die lys word van tyd tot tyd aangevul.
Shades of Provence
Provence (Frankryk)
Saltwinds - Isle of Skye



tuisblad / fotografie / fotografiese toere / web dienste / kontak / skakels
terme & voorwaardes / oor my / sitemap

as jy Internet Explorer gebruik op 'n skerm met resolusie van minstens 800x600 sal jy hierdie mooi sien
webblad deur fotodigi en met trots aangebied deur a-host