terug na tuisblad iets oor my my toere en reise web dienste kontak my hier same information - in english



My Fotografie

Oor fotografie kan baie gesê word.
Ook dat die kuns van fotografie baie verander het met die koms van digitale tegnologie. Met soveel kameras wat deesdae gesien word is dit nou belangriker as ooit om meer moeite te doen om daardie uitstaande fotos te bly neem.

Baie van vandag se goeie fotograwe het 'n sterker eie, unieke styl ontwikkel. Anders as ek, gebruik baie van hulle rekenaar tegnologie, alles in 'n poging om die fotos nie te laat lyk soos die vakansie 'snapshots' nie.

My fotos kom hoofsaaklik uit die natuur maar is nie daartoe beperk nie. Mense en dinge kom ook soms aan die beurt.


tuisblad / fotografie / fotografiese toere / web dienste / kontak / skakels
terme & voorwaardes / oor my / sitemap

as jy Internet Explorer gebruik op 'n skerm met resolusie van minstens 800x600 sal jy hierdie mooi sien
webblad deur fotodigi en met trots aangebied deur a-host